WEN Kaartjies na die volgende Piekniek & Musiek!

Piekniek-en-Musiek-Heuwels-Refentse-Jo-Black-Banner.jpg
 

Baie welkom by Piekniek & Musiek met Theuns Jordaan!

Ons hoop julle geniet die vertoning saam met ons vandag. Om in te skryf vir n kans om kaartjies na Piekniek en Musiek met Die Heuwels Fantasties, Refentse en Jo Black te wen, voltooi die vorm onder:



Onthou om jou fotos van vandag se vertoning op social media te deel met die hutsteken #PiekniekEnMusiek en gebruik @PiekniekMusiek op Instagram en Twitter