Piekniek en Musiek met Elvis Blue en Tarryn Lamb-11.jpg

Opkomende Vertonings

 

Piekniek en Musiek met Robbie Wessels en Bobby van Jaarsveld

Robbie Wessels en sy band sal al sy gewildste treffers met die gehoor deel, insluitende Leeuloop, Mphe Di Hoenor en Halley se Komeet. Robbie is ook welbekend vir sy verskeie rolprente, insluitende die reuse lokettreffer Poena is Koning.  

Bobby van Jaarsveld is een van SA se mees gewildste TV en musiek sterre. Hy het al verskeie toekennings as musikant ontvang met treffers soos Spieeltjie en My Alles. Hy is ook bekend vir sy TV rolle, insluitende The Voice SA en In Jou Skoene.

Daar sal ’n verskeiendehoud van kostrokke, kroeë en piekniek-pakkies (slegs beskikbaar deur vooraf te bestel) by die konserte wees. Kinders 12 en jonger R85.
Ondersteun deur Bok Radio, Die Burger, kykNET, SARIE en Pick n Pay. 


Piekniek en Musiek met Elvis Blue en Jo Black

 Kaartjies is nou te koop vir die tweede konsert van die seisoen met Afrikaanse supersterre Jo Black en Elvis Blue. Toegang slegs R175 vir twee van SA se grootste Ghoema wenners ooit. Zevenwacht Wynplaas Saterdag 8 Desember 2018. Kaartjies by webtickets.co.za of Pick n Pay.

Daar sal ’n verskeiendeheid van kostrokke, kroeë en piekniek-pakkies (slegs beskikbaar deur vooraf te bestel) by die konserte wees. Rugleunings en sambrele welkom. Geen stoele, kos of drank toegelaat nie. 

Piekniek en Musiek word aangebied deur kykNET, Bok Radio, SARIE en Die Burger in samewerking met Pick n Pay. ’n Ian Bredenkamp Media produksie.

 


Fotos

 
 
 
 
Piekniek-en-Musiek-Website-Banner-1250.jpg
 

Vorige Vertonings

Piekniek en Musiek met Dewald Wasserfall, Monique Steyn en Touch of Class


Piekniek en Musiek met Refentse, Jo Black en Die Heuwels Fantasties


Piekniek en Musiek met Theuns Jordaan


Piekniek en Musiek met Elvis Blue


Sosiale Media

Twitter

Facebook

Deel jou gunstelling fotos van Piekniek en Musiek met jou vriende op sosiale media met die hutsteken #PiekniekEnMusiek

 

 

Piekniek-en-Musiek-Banner-1-1250.jpg